F&W Family

ShantΓ© is SWEET NE!!!
Dankie mamma Nicola vir die fotos.
Klik hier vir meer idees vir verjaardagmeisies!

Pragtige klein Chenique met haar inseΓ«ning.

Dankie mamma Monjenique vir die fotos.

 🍦🍦 Mooiste Karli is EEN 🍦🍦
Dankie mamma Ronel vir die fotos.

Klik hier om jou eie verjaarsdag pakkie te ontwerp!

Coolste Karen 😍😍 Dankie mamma Maritzka.
#fwhandmademensies #kersfees2020

Klik hier vir meer inligting oor die Girls Suspender skirt Combo!

Liewe mamma Yolandie se pragtige kindertjies!!

Klik hier vir kleine dames Kersfees pakkies!

Mooiste klein wonderwerkie!! Dankie mamma Louisa vir die fotos.

Klik hier vir seuns Kersfees pakkies!

Kara se 1ste Kersfees en Jan Hendrik se 1ste Kersfees as ouboet!
Dankie mamma Lizké  <3

Beautiful little Liam with his first Christmas
Thank you mommy Elizma for the photos!

Click here to create your personalised Christmas outfit!

Pragtige van Loggerenberg kindertjies πŸ’š
Jesus is die rede!
Baba Amiah se 1ste Kersfees! So perfek 😍
#kersfees2020 #fwhandmadebabas
Mooiste mamma CharnΓ© en pappa Juan se Jayden.
😍
Die mooiste mooi Amelie!
Dankie mamma Janie πŸ’š
My eie kersfees lyfies πŸŽ„πŸ’š op die strand in Hentiesbaai!
#kersfees2020
Pragtige van der Merwe mensies! Dankie mamma Eloise vir die fotos!
#fwhandmademensies #kersfees2020
Mooiste Tinus se mamma het besluit om sy Mini Kersvader pakkie β€˜n jaarlikse instelling te maak! Kyk net hoe kosbaar πŸ’šπŸŽ„
Dankie mamma Christa vir die fotos.
β€˜n Splinternuwe Kersfeeslyfie!! Baie geluk mamma Michelle, jou poppe is pragtig!!
#fwhandmadebabas #kersfees2020
Mooiste liefies Miela en Kara saam hulle pappa en mammaπŸ’š Dankie mamma Cornia vir die foto.
Pragtige Donna-Lee met haar 1ste kersfees. Dankie mamma Nikita vir die foto. #fwhandmadebabas #kersfees2020
Mooiste Nathan en Joshua in hulle TREERex hempies!!
#fwhandmademensies #kersfees2020
πŸ’šπŸŽ„Kostelike klein Dawid πŸŽ„πŸ’š
Dankie mamma Maralize vir die fotos!
#fwhandmademensies #kersfees2020
Liefste Kiara – pragtig in haar kersfeespakkies!
Dankie mamma Megan vir die fotos en jou getroue ondersteuning.
Hierdie baba lyfie is so piepklein, sy het omtrent verdrink in haar lace floral set – kyk net hoe pragtig lyk ousus ook!!
Dankie mamma Riette vir die deel!πŸ’š
Pragtige mamma Eliz-Mari met haar bederfie babatee πŸ’šπŸ’š
Dankie Carmen vir die fotos.
πŸŽ„Die oulikste mooiste kersfeeslyfiesπŸŽ„
Dankie mamma Maruschka vir die pragtige fotos se deel.
Foto krediet: Uit die hart fotografie
πŸŽ„πŸ’šβ€οΈ Pragtige familie kersfeesfotos β€οΈπŸ’šπŸŽ„
Baie dankie Ronel en Annemie vir die fotos, julle kindertjies is pragtig!!
King Connor roaring β€˜coz his ONE!
Thank you for the share mommy Sunnette.
Mooiste Annabelle in haar hasie naampakkie!
Dankie liewe Anri vir die fotos en getroue ondersteuning! Dankie mamma Annika dat ons met jou baba mag spog πŸ’šπŸ’š

Mooiste Erwee in sy trekker hempie!
Dankie mamma Marline Palm πŸ’šπŸ’š
Klik hier vir meer idees vir verjaardagseuns!

πŸ°πŸ‡Mooiste baba Zeila-Leigh en haar trotse Ousus MianΓ©-LynnπŸ‡πŸ°
Baie geluk mamma Melissa!
Klik hier
vir meer pasgemaakte babygros!

Mooiste mooiste Karmi is vandag huis toe in haar F&W Handmade pakkie.
Dankie mamma Marieza!
Klik hier
om jou eie pakkie te ontwerp!

Laaste valentynsdag in die kleuterskool! Is hulle nie die mooiste nie?!? Hierdie 2ling en hulle mamma Hester is sulke getroue kliΓ«nte oor die jare al πŸ’•β€οΈ

Forever a favorite! πŸŽ€Minnie Mouse πŸŽ€
Click here to order your personalized diaper cover set!

Mooiste vriendelike Klara met haar 1ste verjaarsdag partytjie πŸ’š
Dankie mamma Mari!
Klik hier
vir meer idees vir verjaardagmeisies!

🐠🐟Markus is β€œoFISHally” een!!! 🐟🐠

Mooiste DianΓ© is 2!! Dankie mamma Roxanne Jansen πŸ’š

Pragtige Nikita lyfie met haar 7e verjaarsdag! Dankie mamma Chanel.

Mamma Carina deel graag haar 2 kiddies se fotos in die pragtige pakkie!!

Al die pad vanuit Mauritius!
Dankie mamma Cornia πŸ’š

AmΓ©lie het haar 1ste verjaardag gevier in β€˜n oulike FW Handmade flamink pakkie. Dankie mamma SimonΓ© Viljoen!

Mooiste KΓ‘tri πŸπŸ‰ lyfie!
Dankie mamma Zelda vir die fotos πŸ’š

Lieflike Le Anne kry een van die dae β€˜n splinternuwe mensie! πŸ’š

Mooiste vriendelike ladybug 🐞 liefie Ava!
Dankie mamma Samantha vir die fotos!